Lynnwood Rolbalklub
Kontak ons
Valentynsdag-Braai op Woensdag 14 Februarie, 09h00, loslit-klere met ietsie rooi. Bring eie vleisie en / eetgerei. Prys vir die oorspronklikste / mooiste Valentynsdrag vir Mans en vir Dames!


Welkom by die tuiste van Lynnwood Rolbalklub!
Ons is geleë in die Ooste van Pretoria, naby die Menlopark Hoërskool, in Kings Highway.
Ons speel op Woensdag- en Saterdagmiddag ons Sosiale spel in wit rolbaldrag. Skyfies in teen 13:30.
Dinsdagoggende speel die Kwêvoëls en Kiewiete (mans en dames apart) om 9 vm - alle klubs welkom. Nie rolbaldrag nie.
Ledegeld per jaar beloop R900, met R200 intreefooi.
Ons het ook 'n rolbalwinkel net langs die Klubgebou met als wat jy nodig het vir rolbal! Kontak Rudolph (073-811 1146).

Kontak die Sekretaris vir inligting: Isabeau, 072-2202 660.

We welcome English speaking persons, as well as people of colour. Come visit us, you'll love it here.

Kontak ons | Registreer op verspreidingslys. | Werf uitleg | Get Adobe | Wysig web