Lynnwood Rolbalklub
Kontak ons

/ Ons perke is oop vanaf 10 Oktober vir Kwêvoëls en Kiewiete. Skyfies in op 11 Okt. Amptelike Opening 14 Oktober met 'n Potjie daarna.


Welkom by die tuiste van Lynnwood Rolbalklub!
Ons is geleë in die Ooste van Pretoria, naby die Menlopark Hoërskool, in Kings Highway.
Ons speel op Woensdag- en Saterdagmiddag ons Sosiale spel in wit rolbaldrag. Skyfies in teen 13:30.
Dinsdagoggende speel die Kwêvoëls en Kiewiete (mans en dames apart) om 9 vm - alle klubs welkom. Nie rolbaldrag nie.
Ledegeld per jaar beloop R800, met R200 intreefooi.
Ons het ook 'n rolbalwinkel net langs die Klubgebou met als wat jy nodig het vir rolbal! Kontak Rudolph (073-811 1146).

Kontak die Sekretaris vir inligting: Isabeau, 072-2202 660.

We welcome English speaking persons, as well as people of colour. Come visit us, you'll love it here.
Daar is geen geskeduleerde gebeurtenisse

Kontak ons | Registreer op verspreidingslys. | Werf uitleg | Get Adobe | Wysig web